ENGEL

Elektroniese Nood Geleentheid vir Emosionele Leiding

Ontvang emosionele ondersteuning en leiding vanuit die gemak en privaatheid van u huis of in die stil vryheid van die natuur.

Die doel van ENGEL is om emosionele ondersteuning via elektroniese kommunikasiekanale te verleen. Hierdie sessies word “omgee-sessies” genoem.

Deur gebruik te maak van ‘n selfoon, rekenaar of skootrekenaar is die volgende kommunikasie opsies vir omgee-sessies beskikbaar:

Kommunikasie-opsies.

  1. E-pos
  2. Skype/Zoom
  3. Whatsapp –  skryf of video
  4. Landlyn-oproepe na selfoon.

Die volgende omgee-sessie temas is beskikbaar:

Temas van omgee-sessies.

  1. Trauma
  2. Depressie
  3. Selfdood
  4. Doodsverlies
  5. Doodbegeleiding
  6. Woede-beheer
  7. Verhoudings verwante sake
  8. Self-vertroue en motivering
  9. Dwelmafhanklikheid
  10. Ander. 

Prosedure om ‘n omgee-sessie te reel:

  • Stuur ‘n e-pos (chirology@lantic.net) of ‘n Whatsapp boodskap (0739564305)
  • Meld u naam en
  • Voorkeur wyse waarop u die omgee-sessie wil voer. Kies uit lys van kommunikasie-opsies hierbo.
  • Dui aan wat die tema van u omgee-sessie behels. Kies ‘n opsie uit die lys van tema omgee-sessies hierbo.
  • By ontvangs hiervan sal u ’n ontvangs-erkenning en verdere instruksies ontvang.

 Kostes.

E-pos en Whatsapp (maksimum van 10 boodskappe) – R150

E-pos en Whatsapp (maksimum van 20 boodskappe) – R300

Sel-of landlyn-oproepe:

  • 15 min – R100
  • 30 min – R150
  • 1 uur – R400

Skype/Zoom – 1 uur – R400

Met ontvangs van u omgee-sessie versoek sal die koste van die sessie bevestig word en betalingsbesonderhede aan u verskaf word.

Sessies sal slegs plaasvind nadat bewys van betaling ontvang is.

Vir enige verdere navrae of inligting stuur ‘n e-pos (chirology@lantic.net) of Whatsapp boodskap (0739564305).